HOE KAN DIE BYBEL DIE WOORD VAN GOD WEES?

My studeerkamer staan die hele huis vol aangesien ons bietjie opknappingswerk in die huis doen en my rekenaar afgeskakel is. Aangesien ek die meeste van my skryfwerk in die nag doen, kry ek deesdae nie regtig kans om te “blog” nie.

Ek het egter vandag ‘n paar van julle se insette nodig. Ek praat Sondag-aand met die tieners oor die Bybel as die Woord van God. Ek wil inleidend ‘n paar opmerkings maak oor wat mense wat nie glo dat die Bybel die Woord van God is nie, oor die Bybel sĂȘ. Lees voort “HOE KAN DIE BYBEL DIE WOORD VAN GOD WEES?”

Blog at WordPress.com.

Up ↑