Ek kry e-kerk se nuusbrief en daar is baie kere artikels in wat vir my waardevol is. Hierdie een oor leierskap het hierdie week my aandag getrek:
Meeste Amerikaners beskou Lincoln as een van hulle grootste presidente. Wat ons wel kan sĂȘ, is dat hy ‘n groot leier was en vir elkeen van ons ‘n voorbeeld is van wat bereik kan word as jy jou op iets toespits
Hy is in ‘n houthuis gebore; hy het minder as een jaar formele opvoeding gehad – en hy word president. Wat egter opvallend is, is sy mislukkings: Lees voort “ABRAHAM LINCOLN EN LEIERSKAP”