Gepubliseer deur attie
Ek is predikant van die NG Gemeente, Waverley, in Pretoria. Ek blog sommer oor alles en nog wat, maar dikwels oor die Een wat ek graag met my ganse lewe wil eer en aanbid: die drie-enige God. Daar is min dinge waaroor ek 100% seker is. Daar is egter enkele dinge wat vir my vas en seker staan en dikwels vir ander nie veel sin sal maak nie. Ek is ook 'n TIR (Trauma Insident Reduksie) Fasiliteerder wat mense help om ongewensde gevoelens/emosies en die gevolge van hulle trauma te hanteer.
Beskou all artikels deur attie
Geniet dit (VERAL die wildtuin) en rus lekker! 8)
Oe lekker! Die Wildtuin is die beste plek om by te wees dié tyd van die jaar! Geniet dit!!
Mag jy en jou gesin goed uitrus en in die nuwe kwartaal krag put uit die woorde van Efes. 6:6-7.
Geniet die vakansie!
Ag heerli, party mense is darem gelukkiger as ander… ons moet werk en koud kry. Geniet die leeus!!! en die ander klein diertjies.
Attie, ons het oom Angus se 6 DVD’s gekry en dit klaar gekyk as jy dalk belangstel om dit ook te kyk kan jy met Danie skakel.
Geniet dit!!
Hoop julle het die wegbreek tydjie geniet. Ons mis jou postings!