‘N ANONIEME BRIEF

” ‘Vir ewig verdoem; Op aarde en in die hiernamaals.’ Ek dink dit is wat geskryf staan langs my naam in die Boek van die Lewe.

Watter ander rede is daar waarmee ek my misrabelike lewe en eensaamheid kan verklaar? Waarom wil dit vir my lyk asof ek bestem is om vir ewig sonder enige geluk te lewe? Wat is dit wat God wil hĂȘ dat ek moet leer uit al my swaarkry?

Ek dra alreeds die las van een mislukte huwelik. Watter les is ek veronderstel om daaruit te leer? Lees voort “‘N ANONIEME BRIEF”

Blog at WordPress.com.

Up ↑