‘N GEBED

Brian McClaren het ‘n boekie geskryf met die titel; Finding Our Way Again. The Return of the Ancient Practices. In die boekie haal hy onder andere hierdie liturgiese gebed aan wat die gemeente as ‘n groep as gesamentlike belydenis doen. Ek skryf die gebed graag hier, ook as my gebed vir myself vir vandag:

Gracious God,

our sins are to heavy to carry,

too real to hide,

and too deep to undo.

Forgive what our lips tremble to name, what our hearts can no longer bear,

and what has become for us a consuming fire of judgment.

Set us free from a past that we cannot change;

open us to a future in which we can be changed;

and grant us grace to grow more and more in your likeness and image,

through Jesus Christ, the light of the world.

Amen.

9 thoughts on “‘N GEBED

Add yours

  1. Costello: Ongelukkig nie. Ek het eers gehoor hy was hier toe hy reeds weg is, maar hy en Scot McKnight wat hier was is goeie vriende. As jy wil kan jy dalk na Scot se boodskappe luister. Die skakels is hier langsaan onder “luister na preke”. Die engelse boodskappe is Scot sin.
    Het jy hom ontmoet?

  2. Ja-het na hom gaan luister. Ek het ook sy boek “The secret message of Jesus” gelees, -en na die tyd koffie saam met hom en sy vrou ,gedrink.Ons het sy boek en werk bespreek ao die rol van die kerk, veral in ‘n gefragmenteerde SA. Ek praat graag met verskillende soorte mense-ek dink daar is goed(en sleg) in alle soorte. Op my blog het ek vandag ‘n artikel gepost van Islamitiese oorsprong- ‘n Moslem uitkyk oor de konsep “naasteliefde”

  3. costelo: Jy is heeltemal reg ek dink ook daar is goed en sleg in allee mense. Brian se nuutse boek (dink ek) Finding our Way Agian maak ook nogal iets daarvan.

  4. ds Attie, dis n pragtige gebed. ek was onlangs by ‘n kerkdiens en het ‘n soorgelyke gebed gebid- natuurlik in my eie woorde en glad nie so smooth nie!
    God werk elke dag. Dit is awesome om te weet hy vergewe my.
    Die gebed som als so mooi op.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: