‘N GEBED

Brian McClaren het ‘n boekie geskryf met die titel; Finding Our Way Again. The Return of the Ancient Practices. In die boekie haal hy onder andere hierdie liturgiese gebed aan wat die gemeente as ‘n groep as gesamentlike belydenis doen. Ek skryf die gebed graag hier, ook as my gebed vir myself vir vandag: Lees voort “‘N GEBED”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑