BID SAAM MET DIE KERK OOR DIE WêRELD.

Baie Christene dwarsoor die wêreld maak gebruik van PRAYING THE HOURS van Phyllis Tickle. Jy kan die geskiedenis van die gebruik HIER gaan lees. Jy sou ook die gebede vir die verskillende ure – hulle is elke dag en elke uur anders – HIER kan kry. Die gebede word drie maal per dag op sekere ure gebid.

So beskryf Phyllis Tickle hierdie gebruik:
People have prayed at fixed hours during the day for centuries. Quietly easing away from the obligations of home or work, they take a few moments to spend time with God. These moments connect them to the Divine, and to the countless others who are also pausing to pray the prayers designated for that hour, on that day. Prayers whispered and chanted, spoken loud and clear or murmured silently within, all join together in a continuous flow, a river of words from our soul to God’s.

The Divine Hours by Phyllis Tickle is a manual for fixed-hour prayer. It presents the prayers to be prayed at the divine hours of every day: Morning prayers, for prayer between 6 and 9; midday prayers for praying between 11 and 2; and evening prayers to pray between 5 and 8, and help us gently close the day.

Praying the hours enjoins us to stop, let go of all that occupies us, and focus on the sacred at regular intervals throughout the day. Suddenly, every day becomes holy, for every day is laced together by our appointments with God.

Ek het ook ‘n skakel geplaas onder “My kuierplekke op die net.”

Advertisements

1 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe, Gebed

One response to “BID SAAM MET DIE KERK OOR DIE WêRELD.

  1. Liza

    Ek soek mense wat saam met my vir my gesin kan bid. Ek glo dat God ons dan sal help met ‘n wonderwerk, want dit is wat ons nou nodig het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s