LUISTER NA PREKE

Scot McKnight besoek Rustenburg volgende week en ons gaan die klank van die dienste ook op internet beskikbaar stel. Ons doen bietjie van ‘n proeflopie met my laaste preek. Jy kan hier daarna luister. Ek hoor graag jou mening en as dit goed gaan, gaan ons op ‘n meer gereelde basis preke hier plaas.

6 thoughts on “LUISTER NA PREKE

Add yours

  1. Hi BiB: Dankie. Daar was nogal redelike druk van die ouens in die gemeente. Hulle is oortuig daarvan ons kan op hierdie manier ‘n diens baie verder as die grense van Suid Afrika lewer. Jy is nou net die bewys dat daar tot mense in Korea gaan wees wat gaan luister.

  2. Hi Plat: Hy tree in ons gemeente in Rustenburg op van Sondag-aand tot Donderdag-aand -elke aand 18:30. Ons gaan probeer om die boodskappe ongeveer ‘n uur na die tyd op die internet beskikbaar te hê vir mense om te luister. Die Diensdag is hy ook by die Universiteit om daar lesings te gee en die volgende Sondag is hy in Stellenbosch by ‘n gemeente en die Maandag gee hy ‘n lesing by Stellenbosch Universiteit.

  3. More Attie – het ‘n paar keer al met jou gesels op jou blog/koffietafel maar ek is nie eintlik ‘n blogger nie!! Lekker om na jou te luister! Het ook ‘n link na jou preke opgesit op ons kerk se web site (wat ek manage) – Vernon Louw is ons leier en ons neem ook sy preke op – alhoewel ons maar nog primitiewe toerusting het , maar dit werk en ons bereik ook ons sendelinge in die buiteland op hierdie manier – gaan kyk gerus na http://www.houtbaaigemeente.co.za – (Preke en jou link op Lekker Links). Ek dink ons kan so ver en wyd uitreik deur die Internet, dis net nie waar nie!! Seen-wense, Brenda

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: