PREEK: SONDAG 28 APRIL 2008

Dit gaan nog steeds doller as kop af. Ek is besig met finale reëlings met betrekking tot Scot McKnight se besoek aan Suid Afrika wat Saterdag begin.

Ek het gister in ons gemeente uit Filippense 2:12-18 gepreek.

Ek het voorberei om hierdie aanhaling uit Thabo Mbeki se biografie te gebruik, maar op die laaste oomblik gedink dat die enkele aanhaling dalk al die ander dinge wat ek wil sê kan neutraliseer, met die gevolg dat ek dit nie gebruik het nie.

Ek is baie bewus van Thabo Mbeki se tekortkominge en onvermoë om werklik ‘n staatsman van formaat te wees en sy mislukking as bemiddelaar in Zimbabwe, wat tot gevolg gehad het en steeds tot gevolg het dat baie mense van Zimbabwe baie swaar kry. Tog het hierdie woorde in sy biografie het my laat dink:

“The bleak picture he [Mbeki] painted of a decultured South African society was one not only of dislocation but of amorality too. Urban Africans had their ‘cultural base’ destroyed, ‘and there was no value system which in fact replaced it, except Chirstianity. But Christianity unfortunately was understood as [no more than] going to church on Sunday. So whereas the Zambian would say, ‘you know, the culture of my people does not allow that I do this or that’, here that connection to culture is gone. And nothing has been put into place to replace it. ‘There is no alternative value system, except to the extent that the priest might object or the police might arrest you’. Nothing emanating from within.” (M.Gevisser, Thabo Mbeki. The dream deferred; 2007)

Ek wonder wat dink jy van hierdie aanhaling.

Jy kan die preek hier lees, en danksy Ettienne kan jy nou ook na die preek luister.

Lewer kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe, Nagedink, Preke

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s