LANDMYNE EN GENADE

Ek het die naweek bietjie by die familie in Pietersburg gekuier en kon nie ‘n inskrywing maak nie. (Net te lekker gekuier.)

In my eie Bybel-studie is ek op hierdie stadium besig met ‘n in diepte studie van die Bergpredikasie (Matteus 5-7)

In ‘n groot mate het Jesus dit in die Bergpredikasie teen die FariseĆ«rs. Die FariseĆ«rs het besluit dat hulle die wet van God sal beskerm deur honderde klein wette te maak om te verseker dat mens nie die wet oortree nie. Tog maak Jesus uitsprake wat mens laat wonder watter rol genade in die lewe van die koninkryksmens speel. Is die pad na die koninkryk van die hemel dan nie op die ou end vol landmyne nie?

In Matteus 5:17-20 staan hierdie woorde: Lees voort “LANDMYNE EN GENADE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑