GEDAGTES OOR FILLIPENSE

Ons gemeente begin more in ons Bybelleesprogram om Paulus se brief aan die Filippense te lees. Die boek dra die kenmerk van ‘n brief van ‘n vriend aan ‘n vriend.

Van more af gaan ek elke dag ‘n paar gedagtes oor die gedeelte wat die dag gelees word hier kom skryf. Ek sal ook aan die einde vir jou ‘n paar vragies gee waaroor jy op jou eie kan nadink. Ek gaan selfs probeer om elke dag vir jou een of twee opmerkings te gee wat jy in jou ander gesprekke kan gebruik om met mense te gesels oor dit wat jy gelees het.

Ek sal  elke dag ook sê wat die gedeelte is wat ons die volgende dag gaan lees. Later vandag gaan ek ‘n klein bietjie agtergrond gee oor die brief aan die Filippense sodat ons die omstandighede kan ken waarbinne hierdie brief geskryf is.

Kom deel gerus in hierdie nadink oor die Woord van die Here in die hoop dat ons die Here van die Woord beter sal ken en meer sal liefhê.

Advertisements

Lewer kommentaar

Filed under Filippense

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s