SAAMWOON VOOR DIE HUWELIK

Ek het gister weer begin werk na ‘n week se verlof. (Net ‘n week dan is weer vir ‘n week met verlof.) Tydens my vakansie het ek een gesprek gehad met iemand met verhoudingsprobleme en gister weer met ‘n ander een. Die een was voorheen getroud en leef nou in ‘n saamwoon verhouding en die ander is getroud, maar het voor die huwelik saamgewoon. Beide die persone se verhouding staan op die punt om beĆ«indig te word. Ek moet ook binnekort twee paartjies trou wat ek weet wat op hierdie stadium saamwoon.

Die onderwerp van saamwoon word vermy omdat daar so baie paartjies is wat saamwoon en omdat enige gesprek hieroor gesien word as ‘n veroordeling. My doel is nie om te veroordeel nie, ek wil net die aandag daarop vestig dat mens deur ‘n saamwoon-verhouding die risiko om nie gelukkig getroud te wees nie en om uiteindelik te skei baie groter maak. Lees voort “SAAMWOON VOOR DIE HUWELIK”

Blog at WordPress.com.

Up ↑