Vandag staan in die kerklike jaar bekend as Palm Sondag. Dit is die dag wat In Markus 11:1-11 beskryf word. Die laaste keer wat Jesus in Jerusalem sou ingaan. Die Sondag voor sy kruisiging. ‘n Besonder dramatiese week in die lewe van Jesus en die lewe van die mensdom. Hierdie naweek wat voorlê is Paasnaweek. Die kerk oor die wêreld sal Jesus se sterwe en opstanding vier. Elke dag van hierdie lydensweekweek van Jesus was daar ‘n besondere gebeure in die lewe van Jesus. Lees voort “PALM SONDAG”