EK BLY IN SUID AFRIKA

Ek het lank terug al hierdie besluit geneem: Ek bly in Suid Afrika!

Ek het meer as genoeg rede om die land te verlaat. Ek neem ook niemand kwalik wat die land verlaat nie, want die redes om te gaan is baie en almal dra gewig. Ek wil ook niemand verwyt wat gaan nie. My broer en sy gesin is in die VSA en ek was alreeds twee keer by hulle gewees – nou wel as deel van studietoere by hulle gaan kuier, maar ek was darem al daar.

Nou wonder ek of daar nog ander soos ek is. Ek wonder of daar nog mense is wat besluit het: Ek bly hier! Lees voort “EK BLY IN SUID AFRIKA”

Blog at WordPress.com.

Up ↑