WAARVANDAAN SAL MY HULP KOM?

“Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom?

My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.

Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie.

Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie.

Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare.

Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie.

Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.

Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.”

(Psalm 121)

‘n Besondere mooi Psalm. SĂȘ nou ons hou Bybelstudie hieroor en ons vra: Wie is God na aanleiding van hierdie Psalm?, Lees voort “WAARVANDAAN SAL MY HULP KOM?”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑