Hierdie jong man het ‘n radiostasie gebel om sy hartseer te deel en die lesse wat hy daaruit geleer het. Dalk kan dit vir jou iets beteken.
Dalk het jy vandag nodig om dit te hoor.
Kom loer bietjie in.
Hierdie jong man het ‘n radiostasie gebel om sy hartseer te deel en die lesse wat hy daaruit geleer het. Dalk kan dit vir jou iets beteken.
Dalk het jy vandag nodig om dit te hoor.
Ai Doom Attie…….dit beteken baie!!!
Dankie!!
Uit die mond van die suigeling . . .Jy kan iets leer van elke mens wat oor jou pad kom, maak nie saak hoe oud of jonk hulle is nie.
Marina: So klein en tog so voel bergip.
Jaco: Ek kan nie die geestelik volwasse uitkyk van hierdie kind glo nie. Soos jy sê. Ons kan by almal iets leer.
Attie, wow ek het daai clip nodig gehad ek het so gehuil en besef niks is te groot vir God, dankie!
Hi Louise. Lekker om van jou te hoor. Ek het net vandag ‘n foto van Fanie in ‘n berig gesien en so baie aan julle gedink.
Hello Attie, ook baie lekker om van jou te hoor, ek is so trots op my man hy het hierdie myn vir Jesus gegee en ons weet as Hy in beheer is gaan dit net goed gaan, liefde vir almal.