BYBELLEESPROGRAM 18 Februarie – 25 Februarie

Ons Bybelleesprogram vir hierdie week is:

Maandag: Matteus 20:20-28

Dinsdag: Johannes 13:1-17

Woensdag: Eks. 21:2, 5-6, I Kor. 9:19

Donderdag: Kolossense 3:23-25

Vrydag: Romeine 12:9-13

Saterdag: Matteus 25:31-39

Sondag: Lukas 10:29-37

Geniet dit!!

4 thoughts on “BYBELLEESPROGRAM 18 Februarie – 25 Februarie

Add yours

  1. Ek moet sê, die deel oor die slawe is vir my opvallend.Vir so baie jare (veral van 1994 af) streef die regering daarna om slawerny uit te wis. Wat probeer hierdie deel in die Bybel vir ons sê?

  2. Skuus, Eksodus 21, hulle praat van ‘n slaaf wat vir ‘n sekere tydperk joune is, daarna is die slaaf vry, behalwe as die slaaf met een van die dogters getroud is of uit vrye wil wil aanbly. Ek verstaan nie wat die Bybel vir ons uit hierdie gedeelte probeer leer nie?

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: