Die Romeine brief bring die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus. Die goeie nuus is: ‘n Nuwe manier waarop mense se verhouding met God reggemaak/herstel kan word. Omdat dit sonde is wat ons mense se verhouding met God deurmekaar krap, kan ons mens se verhouding met God net reggemaak word as God iets aan die sonde doen. God spreek mense vry van hulle sonde enkel en alleen omdat hulle glo.
Romeine 3:21-31 verduidelik hoe hierdie vryspraak gebeur. Lees voort “VRYGESPREEK”