BYBELLEESPROGRAM

Ons gemeente lees vir ‘n paar weke uit die briewe van Paulus. Jy is welkom om saam te lees. Wanneer die tyd dit toelaat skryf ek hier op die “blog” ‘n paar woorde oor die gedeelte wat ons daardie dag lees. Ons leesprogram vir die week is:

Maandag 21 Januarie: Romeine 1:16-32

Dinsdag 22 Januarie: Romeine 2:1-16

Woensdag 23 Januarie: Romeine 3:21-31

Donderdag 24 Januarie: Romeine 4: 1-25

Vrydag 25 Januarie: Romeine 5:12-21

Saterdag 26 Januarie: Romeine 6:1-23

Sondag 27 Januarie: Romeine 7:1-25

2 thoughts on “BYBELLEESPROGRAM

Add yours

  1. HI Stoutsus – Welkom. Gewoonlik skryf ek elke dag ‘n paar woorde oor die gedeelte wat ons vir die dag lees, maar hierdie Maandag wat verby is, was net te besig. Maar, baie welkom.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: