MORALISM VERSUS RELATIONSHIP

Ek is op reis. Selfs my bestemming is vir my onseker. Ek sou dit met baie Bybelse woorde kon beskryf, maar selfs daardie woorde sou net ‘n vae beskrywing wees van waarheen ek regtig op pad is. In my op reis wees neem ek dikwels ander mense se woorde as rigtingwysers. Een van hulle is Leonard Sweet. Ek haal vanoggend ‘n stuk van Leonard Sweet aan uit “Out of the Question  – Into the Mystery.:

“Biblical faith is not about living a moral life. Thats religion. Biblical faith is not about living the “good life”. That’s capitalism. Biblical faith is about living the GodLife. An abundant life with the living God is living in a GodLife relationship.

Obedience, in the biblical sense is not “doing what you are told.” Obedience is living relationally, even “indivisibly,” with the Holy One so that we honor, uphold, receive, and follow all that God is and that God is calling us to become. Biblical obedience means living in the light of who God is as much as in submission to what God says. Thats obedience in relationship.

To speak the truth about God, you must know God. And to know God you must love God. And to love God you must be in a relationship with God. Christians are relationship fundamentalists: We put the primary relationship at the beginning, making it the foundation of all else we do and say. The primary relationship of life is a relationship with the one true and holy God. Everything else follows.

Faith in God is less “do I believe this or that about God?” than “can I accept that God loves me and chooses me?” Faith is not a discovery of something higher than I, but being discovered by a power higher than I and being caught up in that higher-power rlationship. The truth of Christianity is not a metaphysics or reason (which requires statements) but a metaphysics of relationships (which requires embodiment).

Many documentary films have been made about Mother Teresa of Calcutta. In one, an interviewer for the BBC went on a walkabout with Mother Teresa through homes for abandoned babies, children, orphans, and the dying. At a certain point Mother Teresa stopped and became the interviewer: “Why are you asking met all about my work, and asking me nothing about my Employer.?”

‘n Lekker dag vir elkeen wat hier lees.

Advertisements

10 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

10 responses to “MORALISM VERSUS RELATIONSHIP

  1. Catharina

    Die aller mooiste dag vir jou ook D Attie en dankie vir hierdie fontein van lewende water.

  2. Attie

    Met nederigheid, asb verduidelik vir my die boonste, dis baie interessant ek verstaan elke woord maar die konsep is vir my onbekend.

    Tiens

  3. Thinus: Ek dink elke een wat hier lees sal dalk iets anders daaruit haal, maar vir my gaan dit daaroor dat alle gehoorsaamheid aan God vanuit ‘n verhouding met God moet gebeur. gehoorsaamheid aan die wil van God sonder ‘n verhouding met God loop uit op moralisme. geloof is om in ‘n verhouding met God te wees.

  4. Attie

    Ek het self teologie gewsot, aangeneem en voorgestel, groot gedoop, en baie boeke gelees oor Christenskap en was al by baie kerke, het gebid laat kraak, maar wat jy van praat ken ek nie, of het dit maar weet dit nie.

    Almal se hul het ‘n verhouding met die Heer, ek is eerlik en ek se ek het nie, want ek weet nie hoe nie, ek probeer nou maar met die meditasie so kom ons kyk.

    Dalk is dit persoonlik veronderstel om te wees, ek doen dalk iets verkeerd, wat sien almal wat ek nie sien nie.

    Help ‘n bietjie daar Doom..

  5. Freddie

    “Biblical faith is not about living a moral life. Thats religion. Biblical faith is not about living the “good life”. That’s capitalism. Biblical faith is about living the GodLife. An abundant life with the living God is living in a GodLife relationship.”
    Ek hou nogal van die aanhaling. Veral die deel. Daar is so baie mense op een van die DSTV kanale wat verkondig dat as ons werklik geloof he, sal dit altyd goed gaan (en dan is daar die klem op finansies!)
    Ek lewe met alles in my om God se wil te doen. Nie omdat ek Hom wil try impress nie, maar omdat Hy my liefhet en ‘n verhouding met my wil he en ek met Hom ‘n verhouding wil he.

    My vraag, is daai ouens wat se dat die krag van jou geloof word bewys deur jou finansiele welstand reg of verkeerd? Of is hulle klem dalk net biekie anders as wat ek verstaan?

    Thinus… Lees biekie daar in Hebreers 11. Ek dink nie “geloof” kan enige ander manier define word as dit nie. Ek “sien” ander goed as wat jy waarskynlik sal “sien”. Dis hoe ek dit beleef…

  6. Freddie

    O ja! Ek moet my nr vir Ettiene gee. 072 435 9262
    Laat weet maar as jy klaar is met die CD. Ek waardeer dit. Baie dankie…

  7. swartwitpens

    Ag Attie, DANKIE! Want ek raak soms so lam oor die kerk wat moraliteit as ‘n verhouding aan my probeer verkoop!

  8. Attie, jy vat alweer raak vandag!

  9. Terug pieng: Geloof, God en die kerk « eKKe dINk

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s