OM GEESTELIK VOLWASSE TE WEES

Tog snaaks hoe mense met ‘n verkeerde persepsie het van geestelike volwassenheid leef. Die een wat die Bybel die beste ken of elke godsdienstige vraag met die aanhaal van ‘n hele paar tekste kan antwoord of die persoon wat deur ander mense gesien word as ‘n geestelike leier of die persoon wat die maklikste en die meeste oor sy geloof kan vrae of die een wat ‘n vraag kan vra waarop iemand nie ‘n antwoord het nie of die persoon wat die meeste ure in gebed deurbring of die persoon wat die meeste Bybelstudie doen of die persoon wat al die meeste mense na “Jesus toe gelei het” – maklik en dikwels word hierdie mense gesien as die geestelik volwasse persson.

In ons Bybelleesprogram lees ons vandag 2 Korintiƫrs 13:5-10. Paulus bid onder andere vir die geestelike volwassenheid van die gemeente.

Die KorintiĆ«rs het gedink Paulus is ‘n swakkeling en het graag gespog met hulle eie geestelike krag teenoor die van Paulus. Daar was ‘n duidelike teken van geestelike hoogmoed – dalk selfs geestelike verwaandheid – by die gemeente te bespeur. In sy eerste brief aan hierdie gemeente beskryf Paulus dit so: Lees voort “OM GEESTELIK VOLWASSE TE WEES”

Blog at WordPress.com.

Up ↑