GEDAGTES OOR DIE KONINKRYK VAN GOD

Die onderwerp van die koninkryk van God is baie interessant en ek gaan waarskynlik nog ‘n hele paar kere daaroor skryf. In Matteus 11:12 staan hierdie moeilike woorde: “Sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toe breek die koninkryk van die hemel vir homself ‘n pad oop, en mense wat hulle kragtig inspan, kry dit in besit.”

Ek wonder of Matteus onder andere probeer sĂȘ dat sedert Johannes in die tronk gegooi is, het die geweld teen die koninkryk van God nog nie opgehou nie.

Reg van die begin af was daar mense wat die koninkryk uit mekaar wou breek en dit wou vernietig, vandag is dit nog steeds so. Uit hierdie vers blyk dit dat die persoon wat in die koninkryk wil ingaan tot ‘n sekere mate desperaat, baie ernstig en baie opreg moet wees. Lees voort “GEDAGTES OOR DIE KONINKRYK VAN GOD”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑