GEDAGTES OOR WONDERWERKE

Mens kan nie die Evangelies lees sonder om die wonderwerke ook te lees nie. In die Washington museum word Thomas Jefferson se Bybel uitgestal. Sy Bybel is ‘n plakboek van die evangelies waar alles in die evangelies ingeplak is, sonder die wonderwerke. Dit is die evangelie volgens Jefferson. Al die leringe van Jesus, maar nie die wonderwerke van Jesus nie.

Die 4 evangelies vertel van ten minste 36 wonderwerke. Volgens Johannes het Jesus sy eerste wonderwerk by ‘n huweliksonthaal gedoen. Hy het water in wyn verander. CS Lewis is van mening dat wonderwerke nie die orde van die skepping omverwerp nie, Lees voort “GEDAGTES OOR WONDERWERKE”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑