Die naweek is agter die rug en Sondag is ook. Ek het vir die eerste keer in ses weke gepreek en ek het maar net weereens besef watter wonderlike voorreg dit vir my is om te mag preek.
Saterdag se begrafnis was baie hartseer. ‘n Jong man van 33 jaar wat selfmoord gepleeg het. Niemand weet regtig hoekom nie en dit laat ruimte vir baie spekulasie en die ontstaan van geweldig baie agterdog. Lees voort “DIS MAANDAG DIE DAG VOOR KERSFEES”