SATERDAG 22 DESEMBER 2007: IN DIE NUUS

Volgens die BEELD VANOGGEND gaan Mbeki nie lê nie. Dit is blykbaar nie vanselfsprekend dat Zuma die volgende president van die land sou word nie – nie eers as hy die dreigende vervolging vryspring nie.

DIE BURGER berig vanoggend van ‘n 83 jarige vrou wat deur ‘n hiëna in haar bed aangeval is.

Volgens DIE VOLKSBLAD is net twee van die huidige ministers op die NUK van die ANC verkies is.

Gaan lees gerus daar.

4 thoughts on “SATERDAG 22 DESEMBER 2007: IN DIE NUUS

Add yours

  1. Ons gaan nou by my familie kuier en net fokus op ons samesyn en dit vier in die gees van die wonderlike belofte wat die baba Jesus vir ons kom bring het. Vir Thabo Mbeki, Jacob Zuma en politieke gevolg wat so hard planne maak en stress, geseende Kersfees. Jesus is in beheer en die mens wik maak God beskik. Haal julle oe van julle self af en sien God raak. God se plan sal, soos in die verlede, ook in 2008 seevier. Vir almal wat gereeld hier lees en skryf, geseende Kersfees. Mag Jesus se groot plan ook in 2008 in jou lewe seevier. Attie en gesin en gemeente, geseende Kersfees en mag Jesus in 2008 groot dinge in julle gemeente doen.
    Jesus leef!

  2. God is groter as Mbeki, Zuma , die ANC en Suid-Afrika, ons moet net glo, en instede om vir ou Zuma te demonize moet ons vir hom bid en hom seen, sommer in die publiek, sy voete was en wys dat ons Jesus mense is, die kerk in sy geheel moet ” puiblicly” en se ons is lief vir jou en ons wil jou ondersteun, wat kan ons doen om jou te help, dan is ons net net praat christene nie maar doen christene, ek se vir julle, as ons die regering bless, in die openbaar, dan is ons op die regte pad, daar is geen rede dat die kerk nie betrokke kan raak nie, op die stadium het die regering al die hulp nodig wat hul kan kry, wat dink julle

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: