Een van die meer besondere tonele in die fliek “The Nativity Story” is die toneel wat in Johannes 1:57-66 beskryf word. Die fliek begin met Sagaria wat sy diensbeurt as priester in die allerheiligste van die tempel waarneem. (Lukas 1:8-25) Omdat Sagaria nie die boodskap van die engel GabriĆ«l geglo het nie, is hy met stomheid geslaan. Daardie dramatiese toneel aan die begin van die fliek maak ‘n groot indruk op die kykers.
Sagaria kom eers weer op die toneel by die geboorte van Johannes. Die baba word gebore en agt dae later kan Sagaria nog steeds nie praat nie. Lees voort “30 DAE: ‘N SEUNTJIE VIR ELIZABETH EN SAGARIA”