30 DAE: 4 GROOT TERME IN DIE CHRISTELIKE GELOOF

Ons Bybelleesprogram bring ons vandag by Markus 1:14-15. In hierdie twee verse kry ons vier van die belangrikste begrippe in die Christelike godsdiens. Die vier begrippe is koningsheerskappy van God (of koninkryk van God); goeie nuus (of Evangelie); bekering; geloof.

Ek het reeds op die “blog” ‘n paar gedagtes oor die koningsheerskappy van God geskryf. Ek gaan op hierdie “post” net aandag gee aan die drie ander begrippe.

(i) DIE GOEIE NUUS (EVANGELIE). Lees voort “30 DAE: 4 GROOT TERME IN DIE CHRISTELIKE GELOOF”

Blog at WordPress.com.

Up ↑