SAL ONS KERSFEES VIER?

Iemand vra my mening oor kersfees en die Christene wat hierdie fees vier terwyl daar geen duidelike opdrag in die Woord is dat ons hierdie fees behoort te vier nie. Ek self het ook baie probleme met die geweldige kommersialisering van hierdie feesgeleentheid.

Ek dink nie ons moet probeer om mense wat nie kersfees vier nie, te oortuig om wel kersfees te vier nie. Ek was op ‘n stadium deel van ‘n groep wat nie kersfees gevier het nie. Lees voort “SAL ONS KERSFEES VIER?”

30 DAE MET JESUS: DIE ABSOLUTE GESAG VAN JESUS

Die duiwel is ‘n werklikheid. In die gedeelte wat ons vandag lees (Lukas 4:31-37) konfronteer Jesus vir die eerste keer in Lukas se weergawe, die duiwel – ‘n onrein duiwel. Die Bybel is in die heel eerste plek die openbaring van God – van wie God is. Ons moet ook nie vandag se gedeelte lees as openbaring van die duiwel nie, maar as openbaring van die karakter en die persoon van Jesus Christus, die mens geworde Seun van God.
In die tyd waarin Jesus gelewe het, het die mense geglo dat daar geweldig baie duiwel aktiwiteit was. Daar was ‘n bose gees van doofheid, blindheid, wellus, ens. Lees voort “30 DAE MET JESUS: DIE ABSOLUTE GESAG VAN JESUS”

Blog at WordPress.com.

Up ↑