30 DAE MET JESUS: GOEIE NUUS AAN DIE ARMES.

Ons lees vandag Lukas 4:16-30.

Wanneer laas was jy in jou tuisdorp? Hoe ontvang die mense in jou tuisdorp jou? Ek dink mense se antwoord op hierdie vrae sal verskil. Ek het twee keer ‘n beroep gehad na die ghemeente in my tuisdorp. Ek het twee keer nie aanvaar nie. Oor die redes sal ek liefs nie uitbrei nie. Jesus is ook terug na sy tuisdorp, Nasaret, toe. Ek dink nie Jesus ou ‘n beroep gekry het na die gemeente in sy tuisdorp nie.

Dit was Jesus se gewoonte om kerk (sinagoge) toe te gaan. (Lukas 4:16) Lees voort “30 DAE MET JESUS: GOEIE NUUS AAN DIE ARMES.”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑