30 DAE MET JESUS: SY WERKSWYSE/STRATEGIE/METODIEK

NOVEMBER LEESPROGRAM

Vir 40 dae het Jesus sy werkswyse beplan en sy strategie uitgewerk vir hoe Hy sy doel op aarde sou vervul. Na die 40 dae in die woestyn dae begin Hy in Galilea. Hy begin in Galilea in die sinagoges. Wanneer ‘n mens mooi hierna kyk, besef jy dit was  ‘n beplande strategie of werkswyse.

Lukas 4:14-15

Die naam Galilea kom van die Hebreeuse woord galil wat sirkel beteken. Lees voort “30 DAE MET JESUS: SY WERKSWYSE/STRATEGIE/METODIEK”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑