30 DAE MET JESUS: VERSOEKINGS

Hierdie maand vier die Christelike kerk kersfees – die geboorte van Christus Jesus die Seun van God wat as ‘n babatjie in Jerusalem gebore is. Ons leesprogram vir hierdie maand is 30 DAE SAAM MET JESUS. Ons gaan hoofsaaklik aan die begin van die evangelies lees en rondom kerstyd gaan ons die gebeure wat verband hou met die geboorte van Jesus lees.

ONS LEESPROGRAM.

Vandag lees ons Lukas 4:1-13: Die versoeking van Jesus. Lees voort “30 DAE MET JESUS: VERSOEKINGS”

Blog at WordPress.com.

Up ↑