BYBELLEESPROGRAM VIR DESEMBER
Ek wonder hoeveel genade-kanse het ek al in my lewe gehad. Ek wonder hoeveel keer het ek deur die genade van my hemelse Vader ‘n tweede kans gekry en kon ek weer voor begin. Terselfdertyd weet ek ook van die kere wat ek my nie aan die waarskuwings gesteur het nie, en die bitter gevolge van my ongehoorsaamheid moes dra. Vandag se gelykenis gaan oor baie genade en ernstige waarskuwings.
“Daarna het Hy hierdie gelykenis vertel: ”n Man het ‘n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was. Toe hy vrugte daaraan kom soek, maar niks kry nie, sĂȘ hy vir die tuinier: Lees voort “GELYKENIS 28: ‘N TWEEDE KANS EN OOK ‘N LAASTE KANS”