GELYKENIS 23: GAAN MAAK JY OOK SO

‘n Laerskool seuntjie kom van die kerk af . Soos sy ma se gewoonte is, vra sy hom wat hy by die Sondagskool geleer het. Hy vertel toe vir haar dat hulle van die barmhartige Samaritaan geleer het. Omdat hy geweet het sy gaan in elk geval vra, het hy die voorbeeld wat Jesus gebruik het in die fynste besonderhede oorvertel, al die karakters was in die regte rolle en alles was in die regte volgorde. Lees voort “GELYKENIS 23: GAAN MAAK JY OOK SO”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑