GELYKENIS 20: GEREED VIR OESTYD

“Verder het Hy gesê: ‘Met die koninkryk van God gaan dit só: Iemand saai die saad op die land en gaan slaap en staan op, dag na dag, en die saad ontkiem en groei – hóé weet hy self nie. Vanself bring die aarde die graan voort , eers ‘n halm, dan ‘n aar, dan die koringaar. En wanneer die graan ryp is, steek hy dadelik die sekel in, omdat die oestyd daar is.'” (Markus 5:26-29)

Net Markus het hierdie voorbeeld wat Jesus gebruik het neergeskryf. Hierdie is ‘n kort gelykenis met besondere betekenis.

(i) Die hulpeloosheid van die mens. Lees voort “GELYKENIS 20: GEREED VIR OESTYD”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑