Daar is baie geskryf oor die rol van die leier. Blackaby kom op die ou end by ‘n baie kompakte beskrywing van wat die rol van die geestelike leier behoort te wees.
George Barna het volgens hom die mees omvattende definisie van leierskap: Barna praat van die drie “c’s”: “Call, character and competencies.” Lees voort “BLACKABY 2: DIE ROL VAN DIE LEIER”