GEESTELIKE LEIERSKAP

Ek wil graag bietjie nadink oor leierskap. Ek gaan vir die volgende tien dae elke dag ‘n hoofstuk lees in Henry & Richard Blackaby se boek Spiritual Leadership: Moving people on to God’s agenda. Ek sal vandag die eerste hoofstuk lees en more iets daaroor skryf.

Ek is ‘n dominee – een van vier – in ons gemeente. Ons het ‘n groot gemeente en elke leraar is ‘n geestelike leier in eie reg. Lees voort “GEESTELIKE LEIERSKAP”

GELYKENIS 15: BOODSKAPPERS EN GEWELDENAARS

Die meeste van ons sal kan identifiseer met vandag se gelykenis. Die meeste van ons was al boodskappers van God wat deur mense sl;eg behandel is. Die meeste van ons was ook mense wat die boodskappers van God sleg behandel het. Hierdie gelykenis gaan oor ons.

“‘Luister na nog ‘n gelykenis,’ het Jesus gesĂȘ. ‘Daar was ‘n grondbesitter wat ‘n wingerd geplant en ‘n klipmuur daar rondom gebou het. Hy het daarin ook ‘n parskuip uitgekap en ‘n wagtoring opgerig. Toe het hy dit aan boere verhuur en op reis gegaan. Lees voort “GELYKENIS 15: BOODSKAPPERS EN GEWELDENAARS”

Blog at WordPress.com.

Up ↑