INTERNET ON THE MOVE??

Ek gaan binnekort met vakansie. Ek het ‘n effense “laptop” wat ek saamvat op vakansie. Ek wonder wie het bietjie navorsing gedoen oor die mees bekostigbare manier om steeds internet kontak te hê. Ek verstaan dit is moontlik om jou selfoon aan jou rekenaar te koppel en as tipe van ‘n modem te gebruik??? Wil nou nie ons vakansiebegroting op internetkoste uitgee nie. Het iemand dalk raad oor hoe bekostigbaarheid en goeie diens ens?

Ek sal waardeer as iemand bietjie hulle kennis met my wil deel.

GELYKENIS 14: TWEE SOORTE MENSE – NEE DRIE.

Mens kry twee soorte mense. Die wat beloftes maak en dadelik vergeet dat hulle die beloftes maak, en dan kry jy die wat eers nie ‘n ding wil doen nie, maar dit later wel gaan doen. Nie een van die twee groepe is die ideale mens nie, want daar behoort ‘n derde soort mens te wees.

Wat sê julle hiervan? Daar was ‘n man met twee seuns. Lees voort “GELYKENIS 14: TWEE SOORTE MENSE – NEE DRIE.”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑