GELYKENIS 10: KERK: EKSKLUSIEF OF INKLUSIEF?

“Verder gaan dit met die koninkryk van die hemel soos met die treknet wat in die see gegooi is en allerhande soorte vis vang. As dit vol geword het, sleep hulle dit op die strand uit en gaan sit om die goeie vis in mandjies bymekaar te maak, maar die onbruikbares gooi hulle weg. So sal dit by die voleinding van die wêreld wees. Die engele sal uitgaan en die slegtes skei van die goeies en hulle in die brandende oond gooi. Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.” (Matteus 13:47-50)

Jesus se dissipels was vissermanne en daarom was dit byna vanselfsprekend dat Jesus ‘n voorbeeld uit hule alledaagse lewe sou gebruik met die doel om hulle bewus te maak dat die dinge in hulle alledaagse lewe vir hulle iets kan sê oor die koninkryk van God.  Lees voort “GELYKENIS 10: KERK: EKSKLUSIEF OF INKLUSIEF?”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑