WEES VERSIGTIG VIR HIERDIE FLIEK????

Golden Compass

Ek het ‘n ruk terug op Ladyguinevere se “blog” gelees van die fliek “The Golden Compass”. Hierdie fliek word op 7 Desember 2007 ook in Suid Afrika bekend gestel. Hierdie fliek is gebaseer op die eerste van drie boeke van die ateïs Phillip Pullman. In ‘n onderhoud in 2003 het Phillip Pulman geen twyfel gelaat oor wat sy doel is met die boeke wat hy skryf nie. Hy het gesê: “I wan’t to kill God.” Lees voort “WEES VERSIGTIG VIR HIERDIE FLIEK????”

GELYKENIS 8: DIE SKAT IN DIE SAAILAND

“Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n skat wat in ‘n saailand onder die grond lê. Wanneer iemand dir kry, maak hy ditweer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land.” (Matteus 13:44)

Hierdie gelykenis klink dalk vir ons ‘n bietjie vreemd. Waarom sou ‘n mens iets wat baie kosbaar en waardevol is begrawe. Lees voort “GELYKENIS 8: DIE SKAT IN DIE SAAILAND”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑