Watter teoloog?

Ek het hierdie baie interesante vraelys raakgeloop wat my help om bietjie te verstaan hoe my kop teologies werk.Jy kan ook die vraelys voltooi en kyk met watter een van ‘n paar teoloë identifiseer jy.HIER.  

You scored as Anselm

Anselm is the outstanding theologian of the medieval period.He sees man’s primary problem as having failed to render unto God what we owe him, so God becomes man in Christ and gives God what he is due. You should read ‘Cur Deus Homo?’

Anselm
100%
John Calvin
80%
Karl Barth
67%
Paul Tillich
67%
Friedrich Schleiermacher
60%
Jürgen Moltmann
60%
Martin Luther
60%
Augustine
53%
Jonathan Edwards
47%
Charles Finney
40%

As jy die vraelys voltooi het, laat weet bietjie vir ons die uitslag. 

10 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

10 responses to “Watter teoloog?

  1. Sielekind

    More,
    Ek weti mooi wat als betekon nie maar ek het dieselle man as jy op93%

  2. Kan jy glo? Ek is ook Anselm. Dankie vir die interessante oefening.

  3. rightsaidreverend

    Which theologian are you?
    You scored as a Anselm
    Anselm is the outstanding theologian of the medieval period.He sees man’s primary problem as having failed to render unto God what we owe him, so God becomes man in Christ and gives God what he is due. You should read ‘Cur Deus Homo?’
    Anselm
    80%
    Jürgen Moltmann
    73%
    Paul Tillich
    60%
    Friedrich Schleiermacher
    60%
    John Calvin
    47%
    Charles Finney
    40%
    Jonathan Edwards
    33%
    Karl Barth
    33%
    Augustine
    13%
    Martin Luther
    7%

  4. Alec

    Which theologian are you?
    You scored as a John Calvin
    Much of what is now called Calvinism had more to do with his followers than Calvin himself, and so you may or may not be committed to TULIP, though God’s sovereignty is all important.
    John Calvin
    100%
    Martin Luther
    80%
    Karl Barth
    67%
    Friedrich Schleiermacher
    67%
    Charles Finney
    47%
    Augustine
    33%
    Jürgen Moltmann
    33%
    Jonathan Edwards
    33%
    Anselm
    33%
    Paul Tillich
    0%

  5. Dalk wonder jy oor TULIP. Gaan kyk gerus HIER. TULIP is ‘n afkorting vir hoe mense die kern van Johannes Calvyn se leer opgesom het.
    T = Total depravity. (Totale verdorwenheid van die mens)
    U = Unconditional election. (Onvoorwaardelike uitverkiesing.)
    L = Limited atonement. (Beperkte versoening.)
    I = Irresistabel Grace. (Onweerstaanbare Genade)
    P = Perseverance of the saints. (Volharding van die heiliges.)

    Is nogal die moeite werd om die artikel by WIKIPEDIA hieroor te lees. Daar is skakels na ‘n artikel oor elkeen van die onderwerpe.

  6. Bertus!

    You scored as a Paul Tillich
    Paul Tillich sought to express Christian truth in an existentialist way. Our primary problem is alienation from the ground of our being, so that our life is meaningless. Great for psychotherapy, but no longer very influential.
    Paul Tillich
    60%
    John Calvin
    60%
    Jonathan Edwards
    27%
    Augustine
    27%
    Friedrich Schleiermacher
    20%
    Karl Barth
    20%
    Jürgen Moltmann
    20%
    Anselm
    20%
    Martin Luther
    20%
    Charles Finney
    13%

  7. rightsaidreverend: Ek lees lekker op jou blad. Inetresant dat jy ook Anselmus getoets het.
    Freddels; Kyk bietjie of jy vir ons ‘n “copy” van hulle opsomming oor Scleiermacher kan kry. Sal inetresant wees om te lees.
    Bertus: Wat het met jou fotot gebeur my maat?

  8. Bertus!

    Dis ‘n apie.
    Ek moet ook noem dat ek gelykop Tillich en Calvyn uitgedraai het, maar toe vra hulle vir my ‘n “tie-break” vraag en toe blyk ek meer Tillich te wees. Maar ek hou nogal van Calvyn. Hy het nie nonsens gevat nie.

  9. Bertus: Tillich was op ‘sn stadium nogal ‘n invloed, maar die sterk klem op die eksistensialisme het hom bietjie in die voet geskiet. Kyk gerus bietjie op WIKIPEDIA oor Calvyn maar. Een van Calvyn se hedendaagse eskponente is John Piper. Sy skakel is hier op my blad, en hy skryf nogal nie sleg nie. Die enigste probleem met Calviniste is soms dat hulle meer Calvinisties is as wat Calvyn was, maar dit gaan maar met enige teoloog so. Dankie dat jy deelgeneem het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s