Ek het hierdie baie interesante vraelys raakgeloop wat my help om bietjie te verstaan hoe my kop teologies werk.Jy kan ook die vraelys voltooi en kyk met watter een van ‘n paar teoloë identifiseer jy.HIER.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
You scored as Anselm
Anselm is the outstanding theologian of the medieval period.He sees man’s primary problem as having failed to render unto God what we owe him, so God becomes man in Christ and gives God what he is due. You should read ‘Cur Deus Homo?’
As jy die vraelys voltooi het, laat weet bietjie vir ons die uitslag. |