Ek wonder wie van julle het al gehoor van die orde van Maria Theresa. Maria Theresa was die koningin van Oostenryk in die agtiende eeu. Sy het na elke oorlog die Orde van Maria Theresa toegeken. ‘n Medalje vir die offisier wat ‘n oorlog wen omdat hy ‘n opdrag nie gehoorsaam het nie.
Ek kry soms die gedagte dat ons as Christene vir die orde van Maria Theresa mik. Lees voort “DIE ORDE VAN MARIA THERESA”