STERKTE BOKKE

Sterkte BOKKE!!

BRING HOM HUIS TOE!!! 

5 Kommentaar

Filed under Rugby.

5 responses to “STERKTE BOKKE

  1. Kandas

    Is reg, bring hom huis toe. na sy ma toe!

  2. Se maar net.

    Te wonderlik hoe hierdie stupid game die mense van ons land saambind!

  3. Boer in Ballingskap het hierdie lied gesing deur die Radio Kalahari Orkes op sy “blog” gesit. Gaan luister bietjie HIER.

  4. kaalvoetkind

    Hier by ons heers ‘n lekker gees – dis toeters wat blaas en vlae wat waai en die klank van boeremusiek wat orals opklink! Ai, dis lekker om ‘n Suid-Afrikaner te wees!

  5. Pietertjie

    Ek wens die BOKKE alle sterkte toe.
    Ek wens ons wen die beker.
    Ek wens ons land was nie so vol geweld nie.
    Ek wens ons mense (afrikaaners – in besonder die afrikaans sprekendes het nie so baie met mekaar verskil nie.
    Ek wens ons kan môre in die kerk net hande klap en juig soos wat ons vanaand vir die bokke gaan cheer.
    Ek wens ……

    Ek weet my Skepper lewe.
    Ek weet as Hy weer kom gaan daar trompet geskal wees meer en langer as vanaand se opgewondenheid oor die Bokke.
    Ek weet dat soos Jesus opgestaan het gaan ek ook as ek my oë toemaak op hierdie aarde dit oopmaak en lewe saam met ‘n opgestane Jesus.
    Ek weet dat ek vrygespreek is van al my sonde en versoen is met God.
    Ek weet dat ons as mense uniek geskape is soos God dit wou en dat ons maar mag verskil oor rugby en andere maar dat ons MOET saamstem oor Jesus, MY en ons Almagtige God.
    Ek weet dat ek soms op my eie kragte wil staatmaak al is my Hulp net ‘n gebed vêr.
    Ek weet dat ek praat te veel, luister en doen te min !

    Lekker slaap
    Dankie Here

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s