DIE WAARDE VAN STILTE

Ek preek more twee keer, met die gevolg dat ek nie baie tyd sal hê om te “blog” nie. My voorbereiding is eintlik klaar. Die grootste deel van die dag sal gegeeword vir wat Henri Nouwen “die dissipline van stilte” noem. In hierdie oomblikke van stilte word die inhoud van my preek my eie. Die oomblikke van stilte is geleenthede waar die Here deur sy Heilige Gees eers kans kry om my te laat hoor wat die gemeente gaan hoor. Stil tye is tye wanneer ek besonder sensitief probeer wees vir die sagte influistering van die Heilige Gees in my gedagtes en in my lewe.

‘n Aanhaling oor stilte uit Henri Nouwen se boek the Sacred Way:

“In the spiritual like, the word ‘discipline’ means ‘the effort to create some space in which God can act.’ Discipline means to prevent everything in your life from being filled up. Discipline means that somewhere you’re not occupied, and certainly not preoccupied. In the spiritual life, discipline means to create that space in which something can happen that you hadn’t planned or counted on.”

Dalk moet ons meer tyd maak vir stilte. ‘n Tyd waarin God ons Vader kan werk.

Advertisements

3 Kommentaar

Filed under Die Christelike Lewe

3 responses to “DIE WAARDE VAN STILTE

  1. Se maar net.

    Ds. Attie. Ons gesin bid vir jou dat jy altyd mooi sal hoor wat dit is wat die Here vir die gemeente wil sê. Ons hoop ook jy geniet die Rugby. Sien jou more-oggend.

  2. Sielekind

    Nou praat jy my taal
    Persoonlik dink ek jy kan nie deur n dag gaan sonder jou stilte tyd en ek bedoel net luister en stil word en hoor tyd op n dag nie
    Ek staan al vroeer op om hierdie tyd te benut voor my gesinsdag begin

  3. Sielekind

    O ja wou nog se sterkte vir die week!!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s