Sterkte BOKKE!!
BRING HOM HUIS TOE!!!
Kom loer bietjie in.
Sterkte BOKKE!!
BRING HOM HUIS TOE!!!
Ek preek more twee keer, met die gevolg dat ek nie baie tyd sal hê om te “blog” nie. My voorbereiding is eintlik klaar. Die grootste deel van die dag sal gegeeword vir wat Henri Nouwen “die dissipline van stilte” noem. In hierdie oomblikke van stilte word die inhoud van my preek my eie. Die oomblikke van stilte is geleenthede waar die Here deur sy Heilige Gees eers kans kry om my te laat hoor wat die gemeente gaan hoor. Stil tye is tye wanneer ek besonder sensitief probeer wees vir die sagte influistering van die Heilige Gees in my gedagtes en in my lewe.
‘n Aanhaling oor stilte uit Henri Nouwen se boek the Sacred Way: Lees voort “DIE WAARDE VAN STILTE”