Ek is nuuskierig.
In Haggai 1:1-14 lees ons ‘n besonder mooi stukkie geskiedenis. Haggai het ‘n boodskap van die Here gekry, die boodskap afgelewer en waarskynlik en in dieselfde hoofstuk lees ons hoe die volk begin gehoorsaam. Vers 9 som die situasie so op: ” Julle het ‘n groot oes verwag, maar min gekry, en wat julle nog huistoe gebring het, het Ek laat verdwyn.” Die groot klag teen Israel was “Omdat my huis in puin lĂȘ terwyl elkeen van julle hard besig is om aan sy eie huis te werk.” (Haggai 1:9b) Ek en jy is Nuwe Testamenties die “huis van God.” Lees voort “AS JY 21 DAE GEHAD HET?”