SELFBEELD

Ek praat vanaand met tieners oor SELFBEELD. Indien ‘n mens ‘n realistiese selfbeeld het, is dit vir jou maklik om jouself te aanvaar en is jy minder onder druk om tussen ander mense te doen wat almal doen – en dan dikwels keuses te maak wat met jou eie waardes en beginsels bots. Iemand met ‘n realistiese selfbeeld, is nie onder druk om die goedkeuring en aanvaarding van die mense rondom hom/haar te soek nie. 

Ek dink die volgende vyf dinge kan mens hulle om ‘n realistiese selfbeeld te ontwikkel. Lees voort “SELFBEELD”

HOE LYK JOU GEESTELIKE LEWE? (3)

Hierdie is die derde deel van ‘n stukkie self-evaluasie. Ons evalueer ons geestelike lewe en probeer dan bietjie van ‘n strategie uitwerk vir ons eie geestelike groei. Ek moet eerlik wees en sê dat ek maar weereens net besef dat Rome nie in een dag gebou is nie. Ek sukkel om sekere van die “treetjies” op hierdie pad van geestelike groei te gee, maar dit is presies die rede waarom ek evaluasie doen. Die volgende drie vrae: Lees voort “HOE LYK JOU GEESTELIKE LEWE? (3)”

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑