Scott McKnight het op hierdie stadium ‘n groot invloed op die manier waarop ek oor geloofsake dink. Onder andere het hy ‘n self-evaluasie wat jy kan gebruik om jouself te evalueer. Die evaluasie gee vir jou ‘n aanduiding van waar jy jouself op hierdie stadium bevind. Jy kan dan die evaluasie gebruik om vir jouself ‘n strategie te bepaal om na die volgende “vlak” toe te beweeg. Hierdie strategie kan jou dan help om geestelik te groei. Lees voort “HOE LYK JOU GEESTELIKE LEWE (1)”