LEER OM TE LUISTER

Ek het tieners. Een van my tienerdogter se vriendinne se ma stuur vir my hierdie “storie”. Ek kon nie anders nie, ek moes dit hier kom plaas. Die belangrikste rede, omdat ek self ‘n tienerdogter gehad het wat weggeloop het en twee jaar later huistoe gekom het. Ek wens dit niemand toe nie. Ek is nie 100% seker van die kopiereg hier nie, maar die storie is versprei deur MyDailyInsights.com. Copyright © 2004
  MyDailyInsights.com LLC

MY FRIDAY STORY

Author Unknown

We all know what it’s like to get that phone call in the middle of the night. This night was no different. Jerking up to the ringing summons, I focused on the red, illuminated numbers of my clock. It was midnight and panicky thoughts filled my sleep-dazed mind as I grabbed the receiver. ‘Hello?’ My heart pounded, I gripped the phone tighter and eyed my husband, who was now turning to face my side of the bed. ‘Mum?’ The voice answered. I could hardly hear the whisper over the static. But my thoughts immediately went to my daughter. When the desperate sound of a young crying voice became clear on the line, I grabbed for my husband and squeezed his wrist.  

‘Mum, I know it’s late. But don’t … don’t say anything until I finish. And before you ask, yes I’ve been drinking. I nearly ran off the road a few miles back and…’ I drew in a sharp, shallow breath, released my husband and pressed my hand against my forehead. Sleep still fogged my mind, and I attempted to fight back the panic. Something wasn’t right.

‘… and I got so scared. All I could think of was how it would hurt you if a policeman came to your door and said I’d been killed. I want to come home. I know running away was wrong. I know you’ve been worried sick. I should have called you days ago but I was afraid, afraid …’

Sobs of deep-felt emotion flowed from the receiver and poured into my heart. Immediately I pictured my daughter’s face in my mind, and my fogged senses seemed to clear, ‘I think …. ‘

‘No! Please let me finish! Please!’ She pleaded, not so much in anger, but in desperation. I paused and tried to think what to say. Before I could go on, she continued. ‘I’m pregnant, Mum. I know I shouldn’t be drinking now … especially now, but I’m scared, Mum. So scared!’

The voice broke again, and I bit into my lip, feeling my own eyes fill with moisture. I looked up at my husband, who sat silently mouthing, ‘Who is it?’

I shook my head and when I didn’t answer, he jumped up and left the room, returning seconds later with a portable phone held to his ear. She must have heard the click in the line because she asked, ‘Are you still there? Please don’t hang up on me! I need you. I feel so alone.’

I clutched the phone and stared at my husband, seeking guidance. ‘I’m here, I wouldn’t hang up,’ I said. ‘I should have told you, mum. I know I should have told you. But, when we talk, you just keep telling me what I should do. You read all those pamphlets on how to talk about sex and all, but all you do is talk. You don’t listen to me. You never let me tell you how I feel. It is as if my feelings aren’t important. Because you’re my mother you think you have all the answers. But sometimes I don’t need answers. I just want someone to listen.’

I swallowed the lump in my throat and stared at the how-to-talk-to-your-kids pamphlets scattered on my nightstand. ‘I’m listening,’ I whispered.

You know, back there on the road after I got the car under control, I started thinking about the baby and taking care of it. Then I saw this phone booth and it was as if I could hear you preaching to me about how people shouldn’t drink and drive. So I called a taxi. I want to come home.’

‘That’s good honey,’ I said, relief filling my chest. My husband came closer, sat down beside me and laced his fingers through mine.

‘But you know, I think I can drive now.’

‘No!’ I snapped. My muscles stiffened and I tightened the clasp on my husband’s hand.

‘Please, wait for the taxi. Don’t hang up on me until the taxi gets there.’ ‘I just want to come home, Mum.’ ‘I know. But do this for your Mum. Wait for the taxi, please.’ I listened to the silence in fear. When I didn’t hear her answer, I bit into my lip and closed my eyes. Somehow I had to stop her from driving. ‘There’s the taxi now.’ Only when I heard someone in the background asking about a Yellow Cab did I feel my tension easing.

‘I’m coming home, Mum.’ There was a click, and the phone went silent. Moving from the bed, tears forming in my eyes, I walked out into the hall and went to stand in my 16-year-old daughter’s room. My husband came from behind, wrapped his arms around me and rested his chin on the top of my head.

I wiped the tears from my cheeks. ‘We have to learn to listen,’ I said to him. He studied me for a second, and then asked, ‘Do you think she’ll ever know she dialed the wrong number?’

I looked at our sleeping daughter, then back at him. ‘Maybe it wasn’t such a wrong number.’

‘Mum, Dad, what are you doing?’ The muffled voice came from under the covers.  I walked over to my daughter, who now sat up staring into the darkness.  “We’re practicing,” I answered. “Practicing what?'” she mumbled and lay back on the mattress, but her eyes already closed in slumber.  “Listening,”  I whispered and brushed a hand over her cheek.

Ek wonder of jy nie dalk vandag jou ouers moet bel nie?

Of jy nie dalk jou kinders moet bel nie?

7 Kommentaar

Filed under Christen tieners.

7 responses to “LEER OM TE LUISTER

  1. Jak

    As ouer van 4 kinders,3 getroud,2 met hulle eie kinders,weet my vrou en ek wat dit is om saans te wag tot hulle 3vm tuiskom.
    Pa,Ma,julle weet niks,julle het voor TV se tyd groot geword.Ons gaan nou saans 21:00 uit,en kom 03:00 huistoe.Jammer as julle 11:00 tuis moes wees.Ons het selfone(,maar skakel hulle af).As ons iets verkeerd wil doen kan ons dit in die dag ook doen.Julle het ons mos reg groot gemaak.Moenie worry nie,ons sal niks oorkom nie.
    Maaar ,goeie ouers “worry”,al is die kinders al getroud,en weet van “Small children,small worries,big children,big worries.”
    Ma,hoekom bid ma saans op ma se kniee vir 15 minute lank,ek bid sommer in 2 minute klaar!
    Ouers kan ook nie alles leer,die goeie voorbeeld toon,toesighou en bid ,en dan verwag dat alles net goed sal gaan.Die kinderkins het willetjies van hulle eie,en soms speel ander faktore buiten menslike denke n rol.Ander mense,selfs die SAPS jaag in hulle karre vas en skryf dit af,ens,ens.
    As jy te streng en voorskriftelik is,doen hulle juis die teenoorgestelde.Nou het ek gese dat ek liewer die skuld vir te streng as te slap sal aanvaar {.Onthou nog toe ek die seuns moes inhardloop om hulle te kon slaan}.Nou is dit ook n strafbare oortreding as n ouer dit doen(.Hoop julle kinders kan met sielkunde alleen dissiplineer word ) .Maar ons weet ook dat hulle geleidelik hul verantwoordelike vryheid moet kry.
    Nou voel ek beter na die afpak,en erken ek my liefde vir my kinders en kleinkinders,wat 100x oortref word deur my vrou se sorgsame liefde sonder voorwaardes en perke.[ Hoe wonderlik om liefde terug te ontvang as 2 vuil taai handjies om jou nek slaan,met n drukkie en “dis my Oupa.!”]

  2. Ek het sommer ‘n knop in my keel. My dogtertjie is maar nog ‘n baba, en ek weet ek gaan deur al hierdie emosies gaan eendag wanneer sy groot is. Ek het net gister in bybelstudie geleer hoe goed vir ons padaanwysings gee met waarskuwings tekens. Die vraag was “Will we see the warning signs and heed?”

  3. Sorry my vingers is nog aan die slaap dis nou aar 7 uur in die oggend hier by ons. Ek wou tik “God” gee vir ons die padaanwysings.

  4. Jak: Dankie vir jou inset. Mens sien jy praat uit ervaring. Gebed dra mens se kinders.
    ladyguinevere68: Ek vra maar altyd dat die Here my sal laat weet wanneer Hy deur my ‘n padaanwysing ook wil gee, maar dit lyk my dit is die meeste van die tyd Hy wat dit doen.

  5. My ma het een dag vir my gese; “jou kind bly jou kind, al is ek 100 en jy 80. ek sal altyd oor jou worry” ek was moeilik omdat ek gedink het ek is groot en sy worry verniet. vandag weet ek hoe waar haar woorde was. my kinders is groot, ek kan hulle nie meer vertel nie, soos hulle my gereeld herinner. eendag, soos ek, sal hulle eers verstaan as hulle self kinders het.

  6. Se maar net

    YEssie Attie, dit roer rerig DIEP…..maar dit laat jou net weereens besef ….TWEE ore en net een mond, die Liewe Vader weet maar net van beter en so moet ons maar net weer terug na Sy handleiding met al ons kwellinge. Ek en my gebedsvriendin het net verlede week oor dieselfde saak gepraat. Sy se toe sy preek ook aan mekaar vir die “swottery” en dei kuier gewoontes……ek nog maar onkundig met Hoerskool kinders lag toe en toe sy wou weet hoekom????? Toe se ek , ek sal maar se kuier net daar klaar dat ek nie van als weet nie!
    Hierdie week sal ek weer meer tyd maak om te ljister Dankie.

  7. Fanie

    Ek het drie hormoonaangedrewe (Attie se term) tienerkinders, ouderdomme 13, 16 en 18.
    13 Se stem is gekraak, het “stoneys”, sy pote groei 2 nommers in ‘n maand en hy kyk elke dag of daar tog nie asseblief hare onder sy arms groei nie.
    16 Het skielik agter gekom hoe onnosel en oudmodies sy pa geword het, sommer binne ‘n week. Hy het nou die grooooot liefde ontdek en sy pa se plek op nommer een is geneem deur ‘n meisie. Hero tot zero in een week! Die wasproppe in sy ore filtreer ook net sy ouers se stemme uit… Toe onthou ek ‘n paar dekades gelede met ‘n knop soos ‘n waatlemoen in my keel, hoe ‘n ander tiener se pa ook skielik dom en oud geword het. Ek het ‘n begeerte om hom om verskoning te vra vir my dwaasheid maar het nooit nie, tot dit te laat was…
    18 Is op pad ‘varsity toe om aan grootmenslewe te proe en ek voel soos voor ‘n eksamen met nog so baie dinge om te dek maar die tyd laat dit nie toe nie.
    Ek is maar een van daardie mense wat so bewus is van my tekortkominge dat ek meer as my regverdige deel van God se genade nodig het, soveel meer as dit by my eie tieners kom.
    O ja, in ons huis is daar is ook ‘n klein juffrou 10 oppad na tienerskap.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s