LEER OM TE LUISTER

Ek het tieners. Een van my tienerdogter se vriendinne se ma stuur vir my hierdie “storie”. Ek kon nie anders nie, ek moes dit hier kom plaas. Die belangrikste rede, omdat ek self ‘n tienerdogter gehad het wat weggeloop het en twee jaar later huistoe gekom het. Ek wens dit niemand toe nie. Ek is nie 100% seker van die kopiereg hier nie, maar die storie is versprei deur MyDailyInsights.com. Copyright © 2004
  MyDailyInsights.com LLC

MY FRIDAY STORY

Author Unknown

We all know what it’s like to get that phone call in the middle of the night. This night was no different. Jerking up to the ringing summons, I focused on the red, illuminated numbers of my clock. It was midnight and panicky thoughts filled my sleep-dazed mind as I grabbed the receiver. Lees voort “LEER OM TE LUISTER”

JESUS VAN DIE GELOOF

Een van my gunsteling gebeure in die evangelies is toe Jesus in Markus 9 ‘n seun gesond maak. Die radelose pa gryp my aan die hart. Hierdie seun wat van kleins af waarskynlik epileptiese aanvalle kry. Niemand kon iets vir die seun doen nie, nie eers Jesus se dissipels nie. In antwoord op Jesus se vraag: “‘Hoe lank is dit al dat dit hom oorkom?’ ‘Van kleins af,’ antwoord hy,…” Dan wat vir my lyk na ‘n gebed: “As U tog miskien iets daaraan kan doen, kry ons jammer en help ons.” Jesus se antwoord: “Vir die een wat glo kan alles.” Duidelik vra Jesus na ‘n belydenis van geloof deur die pa. En dan lees ek die belydenis van geloof van hierdie pa wat al male sonder tal ook my geloofsbelydenis was: “Ek glo, help my waar ek nog ongelowig is.” (Markus 9:24) Lees voort “JESUS VAN DIE GELOOF”

Blog at WordPress.com.

Up ↑